Andrew Dice Clay

Andrew Dice Clay
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrew Clay Silverstein
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Dice Clay (gebore 29 September 1957) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty in Pink (1986), The Adventures of Ford Fairlane (1990), Blue Jasmine (2013), en Entourage (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy